X

3 Bedroom Lodge For Sale in Kathu

R10,200,000


Monthly Bond Repayment R110,538.12
Calculated over 20 years at 11.75% with no deposit.

Web Ref No JRL14877
Pragtige en winsgewende Gastehuis vol gemeubileerd in Deben is in die mark!!! Wat ñ belegging!!!Hier wil jy wees.

Groot sosiale byeenkomste en funksies word hier in die aswemrowende stukkie hemel in Diben gehou. Die dorp in het oor die afgelope jaar baie gewild geword. Die gewilde Doringdraad hou maandeliks groot byeenkomste en kultuur aande waar sangers soos Appel en baie meer die dorp besoek en mense van oral hier bymekaar kom vir die geleenthede.
Dit is waar dat die dorp slegs 25km vanaf Kathu geleë is en mense eerder hier tuisgaan omdat dit rustiger en baie meer bekostigbare behuising het. Oral in die dorp is mense reeds besig om hulle erwe te koop en te ontwikkel.

Die hoof gebou bestaan uit 3 kamers met hul eie ingang en 2 badkamers. Dit het ñ lieflike groot eetkamer en toegeruste kombuis en waskamer . ñ Lieflike eetlokaal vir gaste, stoormakamer asook ontvangs.

Veiligheid en netheid is baie belangrik vir die eienaar en daarom is daar oral kameras en ñ goeie alarm stelsel in plek. Die perseel is omhein met palisades.
Die gastehuis kreatiewe afwerkings en is stylvol. Dit is prakties ruim en het ñ lieflike plaaslike atmosfeer.

Daar is 5 toegeruste gaste kamers waarvan 2 ñ privaat braai area het. 8 veilige onderdak parkerings. ñ Groot pragtige lapa met ñ mooi buite braai area en binne braai en aparte toilette vir gaste van troues en funksies. Dan om af te koel in die pragtige groot swembad .By hierdie swembad is daar ook ñ groot bar met lapa.

Die gatehuis word verkoop met nog ñ oop erf reg langs die gastehuis vir verdere ontwikkeling soos ñ pretpark vir kinders en baie meer.

Dit is jou kans om ñ eienaar van ñ suksesvolle en winsgewende besigheid te word.

Features

Bedrooms 3
Security Yes
Bathrooms 2
Flatlet 5
Recep. Rooms 3
Carports/Parkings 8
Pool Yes
Pets Allowed Yes

Agent Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy